In 1656 is Nicolas Poussin deur Abde Fouquet, die broer van Nicolas Fouquet, besoek. Nicolas Fouquet was op daardie stadium die superintendent van finansies van Louis XIV. Na die Abde se ontmoeting met Poussin, het hy die volgende brief aan sy broer, Nicolas Fouquet, gestuur – “He and I discussed certain things, which I shall with ease be able to explain to you in detail – things which will give you through Monsieur Poussin, advantages which even kings would have great pains to draw from him, and which, according to him, it is possible that nobody else will rediscover in the centuaries to come. And what is more, these are things so difficult to discover that nothing on this earth can proove of better fortune no be their equal.”
Nie lank nadat Nicolas Fouquet die brief ontvang het is hy lewenslank toe gesluit sonder enige kontak van buite. Baie historikuste meen die “Man in the iron mask” is sinoniem met hom.
Louis XIV ht dan ook Poussin se skildery, Et In Arcadia ego, gekonfeskeer. Vroeer is gesê dat die skildery n uitbeelding van Poussin se verbeelding was, maar in 1970 is n graf ontdek, priesies soos die een op die skildery. Tot die omgewing het saam gestem, maar die opvallendste was die rots waarop die een skaapwagter in die skildery se voet rus, wat ook ooreen gestem het.
Hierdie graf was net buit n dorpie genaamd Arques – n ent daarvandaan was Rennes-le-Chateau. Die ouderdom van die graf kon nie bepaal word nie, dit kon inteendeel as sensasie vir die einste storie gebou wees, maar hoe sou die skrywer so n presiese ligging kon kry? Volgens die inwonders van die omliggende omgewing staan die graf al daar van hulle voorouers se tyd af.
Snaaks van die inskrupsie op die graf van Nicolas Poussin se skildery was dat dit n werkwoord gekort het. Dire vertaal was dit “And in Arcadia I…“. Hoekom sou n werkwoord kort?
Die kodes in die manuskripte wat deur Sauniere ontdek was het bestaan uit letters wat geherrangskik moes word. Kon ET IN ARCADIA EGO ook n anagram wees? Dit is toe geherrangskik en een latynse aanhaling wat uit gekom het was: I TEGO ARCANA DEI en vertaal: BEGONE! I CONCEAL THE SECRETES OF GOD
DIE CATHARS
In 1209 het 30000 ridders en voetsoldate uit die Noorde van Europa gekom en die Languedoc omgewing (nou Suid Frankryk) verwoes. Die hele poppulasie in die omgewing was vermoor. Mans, vrouens en kinders en dit in opdrag van n verteenwoordiger van Pous Innocent III. Dit was om die Cathars uit te wis. Dit het begin by Beziers en na dit het Perpignon, Narbonne, Carcassonne en Toulouse gevolg. Waarookal hulle mense gekry het het hulle hulle dood gemaak. Die Pous self, het dit die Albegensian Crusade gedoop en dit het amper 40jaar geduur.
Hierdie ridders was beloon vir hulle dade deur dat al hulle sonders hulle vergewe was. Al die skatte wat hulle tydens hierdie plunders bymekaar kon maak kon hulle ook hou. Na die oorlog was daar niks oor nie en die Languedoc was terug na die era van barbare, soos die res van Frankryk. Hoekom het hierdie uitwisting plaas gevind?
DIE LANGUEDOC OMGEWING VOOR DIE OORLOG
Aan die begin van die 13de eeu was hierdie landskap nie deel van Frankryk nie. Dit was onafhanklik en nie eers die taal, kultuur of politieke instansies het iets in gemeen gehad met Frankryk nie. Die regeerders was n klomp ryk families en aan die hoof was die huise van Toulouse en Trencavel. In hierdie tydperk was die Languedoc dan ook die mees gevorderdste en sofistikeerd in die Christen kultuur, behalwe meskien vir Byzantium. Laasgenoemde en die Languedoc het baie in gemeen gehad egter. Geleerdheid was hoop op die lys soos dit nie in Noord Europa daardie tyd was nie. Filosofie en dig het floreer en is studeer, so ook Grieks, Arabies en Hebrews. In Lunel en Narbonne was skole vir Cabala (Google Cabala – n antieke form van Juadaisme ((Google Juadism)). Hulle was ook baie gemaklik wat ander gelowe betref. Die res van Europa op daardie stadium was vir Rome.
Terselfde tyd was die Romeinse Kerk nie baie gewild nie. Romeinse klerke veral, in die Languedoc, het mense weg gestoot met hulle korrupsie. Daar was Roomse kerke wat vir 30 jaar nie besoek is nie. Priesters het hulle hoofde ignoreer en besigheid eerder in eiendom gevoer. Wat ookal die korrupsie, die Languedoc het n kultuur bereik wat eers weer in die tyd van die Renaissance bereik sou word. Die Languedoc was vir vrede en het egter nie n goeie verdedigings stelsel gehad nie. Noordelike Europa en die Rooms Katolieke het dit geweet en uit gebyt.
Die Romeinse Kerk veral was greetig vir sy eie redes. Een van hulle was reeds die feit dat die RK nie so sterk hier was nie. Die Albegensian (of Cathar) geloof was vir die RK n groot bedreiging en eers weer in Martin Luther (3eeue later) se tyd het die RK so bedreig gevoel soos nou. Inteendeel, die Albegensians was so groot dat daar sprake was dat dit die Roomse Kerk sou vervang. Die Languedoc en die Albegensians is ook dan deur die RK in 1165 onwettig verklaar en name wat op geduik het vir hulle gelowe was Cathars, Cathares of Cathari. In Italie was hulle die Patarines genoem. Daar was ook ander meer antieke name soos Arian, Marcionite en Manichaean.
Albegensian en Cathar is n groepnaamwoord wat in hierdie geval verwys na n groep saam gevoegde gelowe, nie soos Rome net 1 kerk nie.
vervolg

Onlangse Kommentaar